Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Taal- en Leesoefenboek vir Huistaal
Die Best Books Taal- en leesoefenboek vir Graad 11 Huistaal is 'n gebruikersvriendelike werkboek wat 'n wye verskeidenheid toeganklike opsommings en taaloefeninge bevat om leerders se taalkennis te versterk en sal help om Afrikaans makliker onder die knie te kry.