Die Alles-in-Een Graad R Werkboek vir huistaal: Is volledig hersien en aangepas volgens die Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring; Is beskikbaar vir die vakke: Huistaal, Wiskunde, en Lewensvaardighede; kan per vak of as 'n pakket gebruik word; Is beskibaar vir Graad R tot 3.
Kinders geniet dit om saam met Slimkoppe te leer. Kleurvolle illustrasies, plakkers, kreatiewe aktiwiteite en vrolike karakters wat lief is vir pret, gee lewe aan die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Afrikaans.