Close
You have no items in your shopping cart.
Search
3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Die gemaskerde skoonmakers : Fase 10

Stamstories, fases 10 - 14, is 'n reeks topgehalte fiksie wat spesiaal geskryf is vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak nodig het: hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met 'n goeie asook swakker ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word.
R 108,95

Spif dif : Fase 12

Hierdie titels is uiters geskik vir vrymoedige leesgenot. Die titel bevat swart-en-wit illustrasies en is in hoofstukke verdeel.
R 124,95

Gevaarlike tekkies : Fase 11

Hierdie boekies bevorder leesstamina en selfvertroue. Leerders word ook aan 'n wye verskeidenheid van skryfstyle blootgestel.
R 109,95

Berta se geheime stryd : Fase 11

Hierdie boekies bevorder leesstamina en selfvertroue. Leerders word ook aan 'n wye verskeidenheid van skryfstyle blootgestel.
R 109,95

Die waarheid moet uit : Fase 11

Hierdie boekies bevorder leesstamina en selfvertroue. Leerders word ook aan 'n wye verskeidenheid van skryfstyle blootgestel.
R 109,95

Stamstories

Die Oxford Storieboom is an exciting beginner's reading series consisting of 190 readers. A holistic language approach is used, and the series is structured to engage all pupils.
R 543,95