Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Sosiale Wetenskappe

Sosiale Wetenskappe

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Via Afrika sosiale wetenskappe CAPS: Gr 9: Onderwysersgids

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel.
R 250,90