Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.
Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel.
Hierdie boek vorm deel van die reeks Shuters Top- klas handelsmerke vir VOO dit voldoen aan: Al die vereistes van die CAPS-dokument vir elke vak. Stap vir stap leiding vir die onderwyser. 'n Eenvoudige en gebruikersvriendelike blad ontwerp. 'n Hulpbron pakket en ander bykomende hulpbronne vir die onderwyser.
Shuters Top Klas ekonomiese en bestuurswetenskappe (EBW) Graad 7-9 vir die senior fase is versigtig beplan en geskryf deur 'n groep EBW spesialiste met uitgebreide ondervinding en kundigheid in hierdie leerareas.