Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Voorgeskrewe Leesstof

Voorgeskrewe Leesstof

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Zackie Mostert druk 'n drie CAPS: Gr 7 : Afrikaans huistaal

Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends. Zackie en Vincent sien baie uit na die rugbytoer.
R 140,00

Gevaarlike lopies CAPS: Gr 7 : Afrikaans huistaal

Henk kan nie wag vir die kriekettoer om te begin nie. Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd na die ander te speel!
R 140,00

Vis & tjips CAPS: Gr 8

Watter soort ou breek by 'n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. Kevin is moeilikheid met 'n hoofletter "M". As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie.
R 155,00