Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Sosiale Wetenskappe

Sosiale Wetenskappe

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Via Afrika sosiale wetenskappe CAPS: Gr 7: Onderwysersgids

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel.
R 250,90

Via Afrika sosiale wetenskappe CAPS: Gr 7: Leerdersboek

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.
R 185,90

Shuters top klas sosiale wetenskappe : Graad 7 : Onderwysersgids

An up-to date, easy to use and comprehensive series based on curriculum & assessment policy (CAPS). Offers step-by step guidance for the teacher. Provides answers to all activities and formal assessments.
R 174,28