Close
Search
Picture for category Natuurwetenskappe & Tegnologie

Natuurwetenskappe & Tegnologie

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Study and Master Natural Sciences Grade 7 CAPS Learner's Book Afrikaans Translation : Senior Phase

Ken & Verstaan Natuurwetenskappe Graad 7 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV).
R 254,00

Via Afrika natuurwetenskappe CAPS: Gr 7: Leerdersboek

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.
R 180,90

Via Afrika natuurwetenskappe CAPS: Gr 7: Onderwysersgids

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel.
R 250,90