Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Afrikaans

Afrikaans

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Graad 7

Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreels te hersien en te konsolideer.
R 95,00

Via Afrika Afrikaans CAPS: Gr 7: Onderwysersgids : Huistaal

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel.
R 250,90

Via Afrika Afrikaans CAPS: Gr 7: Leerdersboek : Huistaal

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.
R 180,90

Slimkoppe Presteer! Afrikaans Huistaal: Grade 7

Kies slim vir ? skitterende toekoms!. Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Notas en wenke vir ouers. Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie.
R 137,00