Close
You have no items in your shopping cart.
Search
3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Gevaarlike lopies CAPS: Gr 7 : Afrikaans huistaal

Henk kan nie wag vir die kriekettoer om te begin nie. Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd na die ander te speel!
R 140,00

Zackie Mostert druk 'n drie CAPS: Gr 7 : Afrikaans huistaal

Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends. Zackie en Vincent sien baie uit na die rugbytoer.
R 140,00

Vis & tjips CAPS: Gr 8

Watter soort ou breek by 'n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. Kevin is moeilikheid met 'n hoofletter "M". As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie.
R 155,00

Shuters top klas lewensorientering : Graad 7 : Onderwysersgids

An up-to date, easy to use and comprehensive series based on curriculum & assessment policy (CAPS). Step by step guidance for the teacher. A resource book and extra resources for the teacher in a pack. Includes a comprehensive physical education programme.
R 157,15

Shuters top klas ekonomiese en bestuurswetenskappe : Graad 7 : Leerdersboek

An up-to date, easy to use and comprehensive series based on curriculum & assessment policy (CAPS). Equips learners with real-life skills for personal development.
R 160,00

Shuters top klas lewensorientering : Graad 7 : Leerdersboek

An up-to date, easy to use and comprehensive series based on curriculum & assessment policy (CAPS).
R 127,14

Slimkoppe Presteer! Wiskunde: Graad 7: Werkboek

Kies slim vir ? skitterende toekoms!. Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Notas en wenke vir ouers. Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie.
R 137,00

Slimkoppe Presteer! Afrikaans Huistaal: Grade 7

Kies slim vir ? skitterende toekoms!. Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Notas en wenke vir ouers. Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie.
R 137,00