Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Wiskunde

Wiskunde

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Kitsreken

Die Kitsreken-reeks is ontwikkel om deur middel van oefeninge leerders se kernvaardighede in wiskunde te help verbeter en konsolideer. Die nuwe uitgawe is gegrond op die KABV en volg die kurrikulum week vir week. Die oefeninge volg mekaar trapsgewys.
R 95,00

Slimkoppe Wiskunde : Graad 5 : Werkboek

Kies slim vir ? skitterende toekoms!. Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Notas en wenke vir ouers. Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie.
R 137,00

Shuters top klas wiskunde

Shuters Top Klas Wiskunde Graad 5 vir die Intermediere fase bevorder die leerder se wiskundige konsepte, vaardighede en kennis deur probleemoplossing, analitiese en kreatiewe denke, te ontwikkel. Die reeks stel leerders in staat om Wiskunde in verband te
R 178,58

R 141,43