Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Wiskunde

Wiskunde

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Kitsreken

Die Kitsreken-reeks is ontwikkel om deur middel van oefeninge leerders se kernvaardighede in wiskunde te help verbeter en konsolideer. Die nuwe uitgawe is gegrond op die KABV en volg die kurrikulum week vir week. Die oefeninge volg mekaar trapsgewys.
R 95,00

Slimkoppe Wiskunde: Graad 4: Werkboek

Die Slimkoppe-werkboeke vir graad 4 tot 6 dek die hele kurrikulum vir Afrikaans, Engels en Wiskunde. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taal-en wiskundevaardighede help oefen.
R 137,00

Shuters top klas wiskunde

Shuters Top Klas Wiskunde Graad 4 vir die Intermediere fase bevorder die leerder se wiskundige konsepte, vaardighede en kennis deur probleemoplossing, analitiese en kreatiewe denke, te ontwikkel. Die reeks stel leerders in staat om Wiskunde in verband te
R 141,43

Shuters top klas wiskunde : Onderwysersgids : Graad 4

R 178,58