Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Afrikaans

Afrikaans

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Nuwe Alles-In-Een: Pret met spel : Graad 2 : 'n Spelwerkboek vir huistaal

Die Nuwe Alles-In-Een se Pret met spel-werkboek vir Graad 2 Huistaal sal kinders opgewonde maak oor spelling en klanke! Dit bevat 40 kaart-, bord- en bewegingspeletjies wat die klanke en die sig- en spelwoorde vir Graad 2 op 'n prettige wyse inoefen. Die speletjies gaan gepaard met werkvelle ter inskerping.
R 115,00

Nuwe alles-in-een se leer lees en skryf vir graad 2 : Graad 2 : 'n Werkboek vir huistaal

Die Leer lees en skryf-werkboek vir Graad 1 Afrikaans Huistaal is saamgestel die KABV volgens die KABV en maak dit maklik om leerders in die klas of tuis ’n kurrikulumgebaseerde hupstoot te gee met die leer van Afrikaans Huistaal.
R 154,00

Slimkoppe Afrikaans Huistaal: Grade 2

Kies slim vir ? skitterende toekoms! Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV); Notas en wenke vir ouers; Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie.
R 137,00

Nuwe alles-in-een Afrikaans : Gr 2: Leerderboek : Eerste addisionele taal

Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring.
R 206,85

Slimkoppe Vaardighede: Klank en spelling: Grade 1, Grade 2, Grade 3

Kies slim vir ? skitterende toekoms! Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV); Aktiwiteite gesorteer op drie vlakke; Stap-vir-stap instruksies en antwoorde; Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie.
R 62,00

Alles-in-een klankeboek

Hierdie boeke is deel van die Alles-in-een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op 'n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir tale.
R 136,50

Alles-in-een klankeboek vir leerders

Hierdie boeke is deel van die Alles-in-een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op 'n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir tale.
R 136,50