Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Wiskunde

Wiskunde

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

X-Kit Presteer! Wiskunde : Graad 12 : Studiegids

Learners can use X-kit Achieve Study Guides throughout the year to prepare for and pass exams. They are written by expert teachers and are CAPS-aligned. Clear, step-by-step explanations and worked examples make understanding and revising easy.
R 145,00

Via Afrika wiskunde CAPS: Gr 12: Onderwysersgids

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel.
R 282,90

Platinum wiskunde KABV: Gr 12: Onderwysersgids

What makes the Platinum wiskunde grade 12 course unique? Platinum mathematics is the only series by any publisher to have been approved from grades 1 to 12; a textbook and study guide in one complete package. No need for any additional study material; photocopiable target worksheets provided for remediation and enrichment, for all topics.
R 337,00

Via Afrika wiskunde CAPS: Gr 12: Leerdersboek

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.
R 349,90

Platinum Wiskunde KABV: Platinum wiskunde: Graad 12: Leerderboek Gr 12: Leerdersboek

Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs. Briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer. Briljante onderwyserondersteuning. Briljant + gehalte = sukses!.
R 338,00

Wiskunde vir die Klaskamer : Grade 12 : Leerdersboek

Suid-Afrika se gewildste Wiskunde-kursus is bekend vir sy gewaarborgde resultate. As jy ernstig is oor Wiskunde, hoef u nie verder te soek as Wiskunde vir die Klaskamer nie. Probleemoplossingsvaardighede + Uitgewerkte Voorbeelde + Volop Oefeninge = Wiskunde vir die Klaskamer.
R 408,00

Wiskunde vir die klaskamer CAPS: Gr 12: Onderwysersgids

Suid-Afrika se gewildste Wiskunde-kursus is bekend vir sy gewaarborgde resultate. As jy ernstig is oor Wiskunde, hoef u nie verder te soek as Wiskunde vir die Klaskamer nie. Probleemoplossingsvaardighede + Uitgewerkte Voorbeelde + Volop Oefeninge = Wiskunde vir die Klaskamer.
R 405,00