Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel.
What makes the Verken toerisme grade 12 course unique? Very accessible language and structure, very easy for learners and teachers to use; many photos, maps, diagrams, cartoons, and drawings to engage learners and support learning; 48 pages in full colour.
Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas -reeks en het die volgende eienskappe: Dek al die vereistes van die KABV-Dokument vir elke vak. Bied inhoud in eenvoudige tall aan. Aanbieding van inhoud word deur talle illustrasies ondersteun. 'n Aantreklike, eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp.
Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf. Riglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf. Klaskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef.