Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Lewenswetenskappe

Lewenswetenskappe

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

X-Kit Presteer! Lewenswetenskappe : Grade 12 : X-Kit Presteer! Lewenswetenskappe Graad 10 Studiegids

Superior CAPS coverage – new course written for the new curriculum by expert authors superior illustrations and activities to improve results and motivate learners superior teacher support to save time and make teaching easy, including photocopiable worksheets superior quality = success!
R 145,00

Via Afrika lewenswetenskappe CAPS: Gr 12: Leerdersboek

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.
R 317,90

Ken & verstaan lewenswetenskappe

Ken & Verstaan Lewenswetenskappe graad 12 is deur `n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Lewenswetenskappe baas te raak.
R 571,00

Via Afrika lewenswetenskappe CAPS: Gr 12: Onderwysersgids

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel.
R 282,90

Verken lewenswetenskappe KABV: Gr 12: Onderwysersgids

What makes the Verken lewenswetenskappe grade 12 course unique? Step by step guidance on `How to write a life sciences essay'; a summary of grade 11 environmental studies content required for the National Senior Certificate; and teacher's guide includes extra worksheets for each topic with memos.
R 383,00

Verken lewenswetenskappe KABV: Gr 12: Leerdersboek

Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf. Riglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf. Klaskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef.
R 355,00

Ken & verstaan lewenswetenskappe

Ken & Verstaan Lewenswetenskappe graad 12 is deur `n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Lewenswetenskappe baas te raak.
R 397,00