Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Lewensoriëntering

Lewensoriëntering

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Via Afrika lewensorientering CAPS: Gr 12: Onderwysersgids

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel.
R 282,90

Via Afrika lewensorientering CAPS: Gr 12: Leerdersboek

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.
R 270,90

Verken lewensorientering KABV: Gr 12: Onderwysersgids

What makes the Verken lewensorientering grade 12 course unique? Mind map for each term allows planning at a glance; physical education made easy with full support and clear photographs; complete programme of assessment including exam papers; and teacher's guide shows how to set exam papers.
R 315,00

Shuters top klas lewensorientering : Graad 12 : Onderwysersgids

Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas -reeks en het die volgende eienskappe: Dek al die vereistes van die KABV-Dokument vir elke vak. Bied inhoud in eenvoudige tall aan. Aanbieding van inhoud word deur talle illustrasies ondersteun. 'n Aantreklike, eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp.
R 175,72

Shuters top klas lewensorientering : Graad 12 : Leerdersboek

Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas -reeks en het die volgende eienskappe: Dek al die vereistes van die KABV-Dokument vir elke vak. Bied inhoud in eenvoudige tall aan. Aanbieding van inhoud word deur talle illustrasies ondersteun. 'n Aantreklike, eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp.
R 202,86

Verken Lewensorientering: Graad 12: Leerderboek : CAPS compliant

Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf. Riglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf. Klaskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef.
R 355,00

Kollig op lewensorientering CAPS

Kollig Op is in die kol!. Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek. Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.
R 360,00

Kollig Op Lewensorientering : Graad 12 : Leerdersboek

R 323,00