Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Geografie

Geografie

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Via Afrika geografie CAPS: Gr 12: Onderwysersgids

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel.
R 282,90

Verken geografie KABV: Gr 12: Onderwysersgids

What makes the Verken geografie grade 12 course unique? Exam practice sections are included in the learner’s book for each topic (with memos in the teacher’s guide); many activities which provide frequent opportunities for consolidation and practice; and more than adequate content and comprehensive coverage of the curriculum.
R 315,00

Via Afrika geografie CAPS: Gr 12: Leerdersboek

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.
R 302,90

Verken geografie KABV: Gr 12: Leerdersboek

Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf. Riglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf. Klaskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef.
R 490,00