Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Ekonomiese & Bestuurswetenskappe

Ekonomiese & Bestuurswetenskappe

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Verken ekonomie KABV: Gr 12: Onderwysersgids

What makes the Verken ekonomie grade 12 course unique? Teachers and Learners will need no other resource (panel comment); interesting graphs, tables and case studies provided; a contemporary look at South African economics against the backdrop that influences it; and written in accessible language on an appropriate level.
R 315,00

Via Afrika ekonomie CAPS : Gr 12: Onderwysersgids

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel.
R 282,90

Verken ekonomie KABV: Gr 12: Leerdersboek

Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf. Riglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf. Klaskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef.
R 355,00

Geniet Ekonomie: Grade 12: Onderwysersgids

Bevat navorsingsgebaseerde inhoud wat dubbel en dwars deur Suid-Afrikaanse en internasionale toepassings gesteun word. Assesserings konsolideer leer doeltreffend. Maak onderrig en leer maklik met belangrike konsepte en terminologie wat gelys word. Het vrae wat geformuleer is in die styl wat deur die eksamenriglyne vereis word.
R 393,00

Geniet Ekonomie: Grade 12: Leerdersboek

R 350,00