Best Books Studiewerkgids: Fiela se kind - die drama Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Fiela se kind - die drama, die voorgeskrewe drama vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit is 'n werkboek - leerders vul vrae in die boek in.
Best Books Studiewerkgids: Verskuns vir Eerste Addisionele Taal. Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe poesiebloemlesing? Verstaan jy die inhoud en struktuur van jou gedigte? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor?
Hierdie studiewerkgids is saamgestel volgens die voorskrifte van die KABV vir VOO vir Afrikaans Gr 11 EAT. Die studiewerkgids sal leerders help om die roman se inhoud te verstaan en om sinvol vir die eksamen voor te berei.
Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders in Gr 12 te help om hulle voorgeskrewe letterkundewerk ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die KABV en al die belangrikste aspekte van die roman word gedek – in taal wat leerders verstaan.
Platinum - Eenvoudig briljant! Briljante NKABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle, kontroletoetse en 'n Vraagbron CD-ROM, maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik.
Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs. Briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer. Briljante onderwyserondersteuning. Briljant + gehalte = sukses!.
Kollig Op is in die kol!. Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat 'n leerder nodig het in een boek. Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig 'n plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.