Shuters Top Klas Lewensorientering Is Dee I Van Die Reeks 'Eerste Klas' -Handelsmerke Vir Voo. Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 Is 'N Nuwerwetse Program Wat Maklik Is Om Te Volg En Verenigbaar Is Met Die Nuwe Kurrikulum En Assesseringsbeleidsverklaring.
Hierdie Boek Vorm Deel Van Die Reeks Shuters Top Klas-Handelsmerke Vir Voo. Dit Voldoen Aan: Al Die Vereistes Van Die Kabv-Dokument Vir Elke Vak;Stap Vir Stap Leiding Vir Die Onderwyser;'N Eenvoudige En Gebruikersvriendelike Bladontwerp.
Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).; Eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf.; Riglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf.
Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf. Riglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf. Klaskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef.
Yebo is ’n boek wat aan die KABV voldoen en wat die manier waarop jy Lewensorientering onderrig, reflekteer met: Vier afdelings wat elk ’n kwartaal se werk en dekking reflekteer: Liggaamlike Opvoeding; Selfontwikkeling in die samelewing; Sosiale en omgewingsverantwoordelikheid.
Kollig Op is in die kol!. Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek. Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.