Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Afrikaans

Afrikaans

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Studiewerkgids: My Japan: Gr. 11 Huistaal

Best Books Studiewerkgids: My Japan. Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel volgens die KABV om leerders te help om My Japan, die voorgeskrewe drama vir Graad 11 Huistaal, ten volle te verstaan en te geniet.
R 183,00

Study Work Guide: Poems from all over : Graad 11

Best Books Study Work Guide: Poems From All Over. This study work guide has been compiled according to CAPS to help learners grasp each poem in Poems From All Over, the prescribed poetry anthology for Grade 11 Home Language. It's a workbook, learners answer questions in the guide.
R 207,00

Studiewerkgids: Pad na jou hart : Graad 10 - 11

Best Books Studiewerkgids: Pad na jou hart. Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel volgens die KABV om leerders te help om Pad na jou hart, 'n roman vir Graad 10-11 Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan. Leerders beantwoord die vrae in die boek. Die gids is ook vir IEB-skole.
R 173,00

Study Work Guide: Tsotsi : Graad 11

Best Books Study Work Guide: Tsotsi. This study work guide has been compiled according to CAPS to help learners understand Tsotsi, the prescribed novel for Grade 11 Home Language by Athol Fugard. It's a workbook, learners answer questions in the guide.
R 170,00

Die laaste karretjiesgraf: Grade 11

Die eerste saad vir hierdie toneelstuk is reeds vyftig jaar gelede geplant. Dit het begin met 'n storie wat Athol Fugard se ma aan hom vertel het en met sy belofte aan haar om eendag 'n toneelstuk in haar moedertaal te skryf.
R 61,95

Piekfyn Afrikaans: Gr 11: Onderwysersgids

Uiteindelik! ’n Reeks wat al die soorte tekste bevat wat die nuwe kurrikulum voorskryf! Piekfyn Afrikaans Graad 11 het die wereld van multimediatekste betree – ons bied ’n TV-film vir interaktiewe taalaktiwiteite in die Afrikaanse klas aan.
R 342,00

Piekfyn Afrikaans: Gr 11: Leerderboek

Piekfyn Afrikaans Graad 11 bevat interessante en kontemporere leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal. Boonop word taalinhoud met die van verskeie ander vakke geintegreer wat jou ervaringswereld sal verryk en jou deeglik vir Graad 12 sal voorberei.
R 387,50

Platinum Afrikaans NKABV

Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs. Briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer. Briljante onderwyserondersteuning. Briljant + gehalte = sukses!.
R 361,00