Shuter se Top Klas Aardrykskunde Graad 11 is h eietydse, maklik volgbare leerprogram wat versoenbaar is met die nuwe Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring van 2011.
Shuters Top Klas Aardrykskunde is deel van die handelsmerkTopklas-reeks virVOO.Hierdie Shuter se Top Klas Aardrykskunde Graad 11 Onderwyser se hulpbronpakket (OHP) het die volgende voordele: Die Pakket sluit die Onderwysersgids(OG) en ander ekstra klaskamerhulpbronne in.