Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Voorgeskrewe Leesstof

Voorgeskrewe Leesstof

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

'n Ster in Haar Sak en Ander Verhale : Graad 11

Tussen die bladsye van hierdie kortverhaalbundel is ’n wonderwêreld van stories wat wag om ontdek te word. Hierdie opwindende bundel bevat 21 stories deur van die bekendste skrywers in Afrikaans. Goedgekeur as voorgeskrewe werk vir Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 11.
R 190,00

Vis en tjips : Gr 10: Roman: Tweede addisionele taal

Watter soort ou breek by 'n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Zolani Memani, dis wie. Zolani is moeilikheid met 'n hoofletter "M".
R 155,00

Ink en ander verhale : Gr 10: Kortverhaalbundel: Eerste addisionele taal

Ontdek 'n wonderwereld van stories en stemme! Die 25 verhale in hierdie opwindende bloemlesing is spesiaal uitgesoek om tot moderne jongmense se leef-, taal- en ervaringswereld te spreek. Daar is romantiese stories, liegstories en lagstories, stories wat jou sal laat naels kou, en ernstiger verhale om jou uit te daag en jou te laat nadink.
R 180,00

Skreeu en ander verhale

Soos 'n vuishou in die maag. So tref hierdie bundel kortverhale vir tieners jou. Van die bekendste skrywers in Afrikaans span saam vir 'n boeiende leeservaring.
R 210,00