Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Geografie

Geografie

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Op soek na geografie

Op Soek na Geografie voorsien leerders en onderwysers van uitstekende, toeganklike materiaal van hoe gehalte wat aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) voldoen. Die kursus bou leerders se selfvertroue op met spesiaal ondersteunde aktiwiteite, en deur geleenthede vir oefening en konsolidasie te bied.
R 384,95

Op Soek Na Geografie: Op soek na geografie: Gr 10: Onderwysersgids Gr 10: Onderwysersgids

Op Soek na Geografie voorsien leerders en onderwysers van uitstekende, toeganklike materiaal van hoe gehalte wat aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) voldoen. Die kursus bou leerders se selfvertroue op met spesiaal ondersteunde aktiwiteite, en deur geleenthede vir oefening en konsolidasie te bied.
R 398,95

CAPS Geography: Ken & Verstaan Geografie Onderwysersgids Graad 10

Study & Master Geography Grade 10 has been especially developed by an experienced author team according to the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS). This new and easy-to-use course helps learners to master essential content and skills in Geography. It provides an innovative Teacher's File.
R 432,06

Ken & verstaan geografie

Study & Master Geography Grade 10 has been especially developed by an experienced author team according to the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS). This new and easy-to-use course helps learners to master essential content and skills in Geography.
R 235,09

Kollig op aardrykskunde

Kollig Op is in die kol!. Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek. Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.
R 178,00

Kollig Op Geografie : Graad 10 : Leerdersboek

R 242,00