Close
Search
Picture for category Ekonomiese & Bestuurswetenskappe

Ekonomiese & Bestuurswetenskappe

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Oxford suksesvolle ekonomie CAPS: Gr 10: Leerdersboek

Oxford suksesvolle ekonomie is 'n ekonomiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle.
R 239,95

Geniet ekonomie

Bevat navorsingsgebaseerde inhoud wat dubbel en dwars deur Suid-Afrikaanse en internasionale toepassings gesteun word. Assesserings konsolideer leer doeltreffend. Maak onderrig en leer maklik met belangrike konsepte en terminologie wat gelys word. Het vrae wat geformuleer is in die styl wat deur die eksamenriglyne vereis word.
R 264,00

R 178,00