Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Picture for category Besigheidstudies

Besigheidstudies

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Oxford suksesvolle besigheidstudies CAPS: Gr 10: Leerdersboek

Oxford suksesvolle besigheidstudies is 'n besigheidstudiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
R 235,95

Oxford suksesvolle besigheidstudies CAPS: Gr 10: Onderwysersgids

Oxford suksesvolle besigheidstudies is 'n besigheidstudiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
R 219,95

Geniet Besigheidstudies: Grade 10: Onderwysersgids

Bevat navorsingsgebaseerde inhoud wat dubbel en dwars deur Suid-Afrikaanse en internasionale toepassings gesteun word. Assesserings konsolideer leer doeltreffend. Maak onderrig en leer maklik met belangrike konsepte en terminologie wat gelys word. Het vrae wat geformuleer is in die styl wat deur die eksamenriglyne vereis word.
R 169,00

Geniet Besigheidstudies: Geniet Besigheidstudies: Grade 10: Leerdersboek Gr 10: Leerdersboek

R 229,00