Close
Search
Picture for category Afrikaans

Afrikaans

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Studiewerkgids: Vers en vlam

Hierdie studiewerkgids vir leerders en onderwysers kan saam met Vers en vlam:'n poesiebloemlesing vir graad 10 EAT gebruik word. Die gids verskaf bykomende inligting, vrae en opdragte by die voorgeskrewe gedigte. Die aanslag is toeganklik en informeel, en gerig op die leerder.
R 164,00

Studiewerkgids: Verskuns Gr. 10 huistaal

Hierdie boeke is saamgestel dat leerders daarin kan werk – vandaar die naam studiewerkgids. Dit is nie slegs ‘n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar dis ook ‘n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit vergemaklik hersiening vir die eksamen en verhoed dat waardevolle notas verdwyn.
R 218,00

Verskuns vir huistaal: Graad 10

Verskuns is 'n uitsonderlike, geillustreerde bloemlesing om die leser se verbeelding dadelik aan te gryp. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan lesers die wereld van verskuns ontdek en geniet.
R 101,95

Via Afrika Afrikaans : Gr 10: Onderwysersgids : Huistaal

Die reeks is geskryf in ooreenstemming met die riglyne van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring. 'n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke onderwerp begin met ’n oorsig van wat onderrig word, en die hulpbronne wat jy benodig.
R 255,90

Piekfyn Afrikaans: Gr 10: Leerdersboek : Geintegreerde huistaal taalteks

Piekfyn vir NKABV. Piekfyn Afrikaans Graad 10 bevat interessante en kontemporere leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal. Boop word taalinhud met die van verskeie ander vakke geintegreer wat jou ervaringswereld sal verryk en jou deeglik vir Graad 11 sal voorberei.
R 246,75

Via Afrika Afrikaans: Gr 10: Leerdersboek : Huistaal

Elke boek is verdeel in kwartale of afdelings en begin met 'n pragtige prentjie om denke uit te lok en te geniet. Elke onderwerp begin met 'n oorsig om 'n idee te gee waaroor die leerder sal leer. Die grafiese organiseerder kan gebruik word wanneer hulle studeer.
R 212,90