Close
You have no items in your shopping cart.
Search
3 Items in Grid 4 Items in Grid List

X-Kit Presteer! Wiskunde : Graad 10 : Studiegids

The X-kit achieve! study guides for grade 10 include concise explanations, plenty of practice and sample exam papers with answers. This CAPS compliant series has been developed based on research and feedback from learners and teachers.
R 145,00

Oxford suksesvolle wiskundige geletterdheid CAPS: Gr 10: Leerdersboek

Die Oxford suksesvolle wiskundige geletterdheid reeks is bygewerk en opgegradeer om aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) te voldoen. Hierdie reeks bied nou waardevolle bykomende materiaal soos eksamenvoorbereiding en studievaardighede om leerders te help om in informele assesserings te presteer.
R 235,95

Oxford suksesvolle ekonomie CAPS: Gr 10: Leerdersboek

Oxford suksesvolle ekonomie is 'n ekonomiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle.
R 239,95

Oxford suksesvolle fisiese wetenskappe: Gr 10: Leerdersboek

Oxford suksesvolle fisiese wetenskappe is 'n fisiese wetenskappekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
R 263,95

Oxford suksesvolle besigheidstudies CAPS: Gr 10: Leerdersboek

Oxford suksesvolle besigheidstudies is 'n besigheidstudiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
R 235,95

Oxford suksesvolle lewenswetenskappe CAPS: Gr 10: Onderwysersgids

Oxford suksesvolle lewenswetenskappe is 'n lewenswetenskappekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
R 219,95

Oxford suksesvolle besigheidstudies CAPS: Gr 10: Onderwysersgids

Oxford suksesvolle besigheidstudies is 'n besigheidstudiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
R 219,95

Oxford suksesvolle verbruikerstudies CAPS: Gr 10: Onderwysersgids

Oxford verbruikerstudies is 'n verbruikerstudiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en word duidelik in hierdie nuwe vak aan leerders in Graad 10 gebied en verduidelik.
R 228,95

Oxford suksesvolle landbouwetenskappe: Gr 10: Onderwysersgids

Oxford suksesvolle landbouwetenskappe is 'n landbouwetenskappekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
R 219,95