Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Wolk

Wolk

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9780799398861
R 220,00
R 187,00
Wat gebeur as jy die apokalips misloop? Rufus (eintlik Ruth) en Xandr has pas graad 10 klaargemaak en hulle ken mekaar van kleintyd af. Voordat Rufus en haar gesin die land verlaat besluit hulle om vir oulaas ’n baie belangrike eerste saam te beleef. Sal hulle die plan kan deurvoer? Wat van die swart-en-oranje wolk wat op die horison dreig?
Rufus en Xandr het pas graad 10 klaargemaak en hulle ken mekaar van kleintyd af. Hulle het al talle eerstes saam beleef – om te sê hulle is beste vriende is 'n understatement. Rufus, eintlik Ruth maar Xandr noem haar Rufus, se pa het egter besluit dat die gesin die land moet verlaat.

Die vriende moet afskeid van mekaar neem en beplan om hul laaste eerste – die belangrikste eerste – saam te hê. Dis net hulle en 'n ou Midge wat iewers in die Vrystaat in 'n grot vir 'n paar dae gaan bly. Sal hulle die plan kan deurvoer? Wat van die swart-en-oranje wolk wat op die horison verskyn?
Products specifications
ISBN13 9780799398861
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Hannes Barnard
Publication Date 2020-07-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 224
Product Dimensions (H x W x L) in mm 212 X 137 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}