Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Wereld van Wolwe : Boek 2

Wereld van Wolwe : Boek 2

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9780639608099
R 170,00
Dis weird om te weet jy is 'n weerwolf. Maar dis ook cool." Joshua Reinders se lewe het 'n wilde draai gegooi. Hy weet nou hy is 'n weerwolf. Maar dit bring ook 'n nuwe probleem: Sy pa mag glad daarvan uitvind nie, want hy jag weerwolwe. Netnou skiet hy ook sy eie seun.
August, 2021
Dis weird om te weet jy is 'n weerwolf. Maar dis ook cool." Joshua Reinders se lewe het 'n wilde draai gegooi. Hy weet nou hy is 'n weerwolf. Maar dit bring ook 'n nuwe probleem: Sy pa mag glad daarvan uitvind nie, want hy jag weerwolwe. Netnou skiet hy ook sy eie seun. Joshua moet nou leer hoe om die weerwolf-transformasie, sy TWEEDE ASEM, te hanteer. Hy kan nie altyd vir volmaan wag voor hy in 'n weerwolf verander nie. Nie met al die nuwe gevare wat in Droomhoek opduik nie. Soos Gio, sy vorige pel, wat nou saans op hulle huis se dak rondsluip. En die vreemdeling met die donker verlede wat in Droomhoek opdaag. Bo dit alles pla 'n groter vraag vir Joshua: HOEKOM IS HY 'N WEERWOLF? Die antwoord le diep in die Droomwoud. En Joshua moet dit daar gaan kry.
Products specifications
ISBN13 9780639608099
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Fanie Viljoen
Publication Date 2021-08-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}