Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Weerlig Oor Mtwana  : Boek 3

Weerlig Oor Mtwana : Boek 3

Publisher : Tafelberg Publishers Ltd
SKU: 9780624092407
R 180,00
R 144,00
Dis al Maart. Fen is koshuis toe, maar hy bel nie, kom nie naweke huis toe nie. Op Mtwana hang daar 'n skadu van onsekerheid. 'n Stropersbende is oorkant die rivier aktief. Hulle teiken hoofsaaklik olifante. En toe Mieke weer sien, is Fen en sy koshuismaat Jock Brennan albei geskors. Hulle straf: twee weke se harde arbeid op Mtwana.
Dis al Maart. Mieke het nog nie met Fen gepraat vandat hy koshuis toe is nie. Hy bel nie, kom nie naweke huis toe nie. Op Mtwana hang daar 'n skadu van onsekerheid. Die Phiri-bende is oorkant die rivier aktief. Hulle teiken hoofsaaklik olifante. Mieke sit haar voet neer en bel vir Fen by die koshuis. 'n Boelie gryp sy foon en 'n bakleiery breek uit. In die gestoei breek Fen sy spanmaat, Jock, se neus. Fen en Jock word geskors. Hulle straf: twee weke se harde arbeid op Mtwana.
Products specifications
ISBN13 9780624092407
Publisher Tafelberg Publishers Ltd
Contributor By (author) Christien Neser
Publication Date 2022-07-25
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 144
Product Dimensions (H x W x L) in mm 198 X 130 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}