Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Ware Spookverhale van Suid-Afrika

Ware Spookverhale van Suid-Afrika

Publisher : Protea Boekhuis
SKU: 9781485313007
R 250,00
R 212,50
Dit spook beslis al sedert die oertyd in Suid-Afrika, maar die skrywer begin sy hervertelling van dosyne ware spookverhale met 'n vreemde voorval in November 1653 op 'n seilskippie in Tafelbaai, die eerste opgetekende geval.
Dit spook beslis al sedert die oertyd in Suid-Afrika, maar die skrywer begin sy hervertelling van dosyne ware spookverhale met 'n vreemde voorval in November 1653 op 'n seilskippie in Tafelbaai, die eerste opgetekende geval. Die magdom ware stories is tematies ingedeel volgens die soort verskynsel, van verjaarspoke, saampraatspoke en tydspronge, tot spookmotors, spookdiere, voorbodes en sieners. Die verteltrant is lig en gemaklik met skeute humor, soos net Daniel Loetter kan.
Products specifications
ISBN13 9781485313007
Publisher Protea Boekhuis
Contributor By (author) Daniel Loetter
Publication Date 2021-06-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 240
Product Dimensions (H x W x L) in mm 213 X 137 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}