Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Wanneer Woorde Ontbreek

Wanneer Woorde Ontbreek

Publisher : Lux Verbi
SKU: 9780796321947
R 153,00
R 122,40
Het dit al gebeur dat iemand vir wie jy omgee ’n geliefde aan die dood afgestaan het en jou eerste gedagte is dat jy moet met hulle kontak maak? Dit is dan dalk gevolg deur die volgende gedagte dat jy nie sal weet wat om te sê nie.

Het dit al gebeur dat iemand vir wie jy omgee ’n geliefde aan die dood afgestaan het en jou eerste gedagte is dat jy moet met hulle kontak maak? Dit is dan dalk gevolg deur die volgende gedagte dat jy nie sal weet wat om te sê nie. As jy so voel is die boek vir jou bedoel. Braam Klopper, ’n predikant van Kemptonpark-Oos is ’n pastorale terapeut en spits homself spesifiek toe op die hantering en verwerking van rou.

Hierdie boek gee praktiese riglyne oor rou, wys spesifieke routake uit wat deurgevoer moet word en sit die sake uiteen wat na ’n geliefde se dood afgehandel moet word. Braam bekyk ook wat die impak van selfmoord of die dood van ’n kind op die rouproses het.

Products specifications
ISBN13 9780796321947
Publisher Lux Verbi
Publication Date 2019-07-15
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 196
Product Dimensions (H x W x L) in mm 198 X 130 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}