Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Waldo en die Meermin met die Blou Hare

Waldo en die Meermin met die Blou Hare

Publisher : Pan Macmillan South Africa
SKU: 9781776250288
R 140,00
Na 'n raaiselagtige voorval by 'n akwarium besluit Waldo en Connie om ondersoek in te stel. Maar die geheim wat hulle ontdek, is selfs vreemder as wat hulle ooit kon raai ... Kan hulle die eienaars van die akwarium help om een van die see se grootste geheime te bewaar?
Na 'n raaiselagtige voorval by 'n akwarium besluit Waldo en Connie om ondersoek in te stel. Maar die geheim wat hulle ontdek, is selfs vreemder as wat hulle ooit kon raai ... Kan hulle die eienaars van die akwarium help om een van die see se grootste geheime te bewaar? En wie is die geheimsinnige figuur wat hulle skynbaar agtervolg - 'n beskermengel, of iemand vir wie hulle moet ligloop? Dit is die derde boek in hierdie suksesvolle reeks.
Products specifications
ISBN13 9781776250288
Publisher Pan Macmillan South Africa
Contributor By (author) Jaco Jacobs
Publication Date 2021-04-21
Language Afrikaans
Format Book
Pages 112
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}