Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Waar Onthou Begin

Waar Onthou Begin

Publisher : Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
SKU: 9781485904465
R 280,00
R 238,00
Toe Elfrieda ná ? lang koma uiteindelik haar oë oopmaak, is haar kop leeg. Angs pak haar toe sy in ’n Durbanse hospitaal besef sy kan níks van haar verlede onthou ná sy voor ’n motor ingehardloop het nie.

’n Terloopse opmerking deur Michael, die neuropsigiater wat na haar omsien, bring ’n flits herinnering: Voor haar sien sy ’n vaalgroen boekie oor die lewe van die ontdekkingsreisiger David Livingstone se vrou, Mary. Met behulp van Michael begin Elfrieda stadig die legkaartstukkies van haar geheue aanmekaar sit. Maar die onthou bring seer: Soos die herlewing van die tragedie van haar pa se ongeluk tydens ’n vakansie by die see en haar ma se kille verwyt en woede daarna.

Elfie se pad na vergifnis en vrede verby die skok en ontsetting van onthou is lank. Onderliggend aan haar verhaal loop nog ’n verbeeldingstog: Die grootliks onbekende storie van Mary Livingstone, wie se lewe skaars ’n fluistering in die geskiedenis was.
Products specifications
ISBN13 9781485904465
Publisher Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
Contributor By (author) Connie Luyt
Publication Date 2020-08-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 272
Product Dimensions (H x W x L) in mm 234 X 153 X 210
Shipping Weight (grams) 340
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}