Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Waag en Wen

Waag en Wen

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9780639607436
R 75,00
R 63,75
Sy gaan alles moet waag om sy hart te wen ...Katryn kan nie verstaan waarom almal in haar lewe mal is oor Daniel Roux nie. Ja, hy is aantreklik, maar dis al. Sy wil meer in 'n man sien as net sy mooi gesig, sy gespierde lyf en sy gladde mond. Stadigaan begin sy tog besef dat Daniel anders is.
Sy gaan alles moet waag om sy hart te wen ...Katryn kan nie verstaan waarom almal in haar lewe mal is oor Daniel Roux nie. Ja, hy is aantreklik, maar dis al. Sy wil meer in 'n man sien as net sy mooi gesig, sy gespierde lyf en sy gladde mond. Stadigaan begin sy tog besef dat Daniel anders is. Maar afgesien van die skade wat sy aangerig het met haar aanvanklik bevooroordeelde houding teenoor hom, weet sy nie of sy hom kan vertrou nie. Sy het mos al voorheen haar vingers verbrand. En nou beskuldig Daniel haar dat sy met sy gevoelens speel. Daar blyk geen einde aan die spanning tussen hulle te wees nie. Katryn moet besluit of sy die moed het om haarself bloot te stel deur met vertroue 'n nuwe verhouding aan te knoop.
Products specifications
ISBN13 9780639607436
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Renda De Waal-Fourie
Publication Date 2021-08-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}