Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Vuurvreter : Boek 2 : Branderjaer

Vuurvreter : Boek 2 : Branderjaer

Publisher : Human & Rousseau (Pty) Ltd
SKU: 9780798182829
R 220,00
R 176,00
Die tweede titel in die gewilde Branderjaer-sage. Malherbe Albertyn, oftewel Vuur, beplan om sy somer in Kransbos te spandeer om die magiese Ylwoud te vind. Desperaat op soek na die waarheid, na iets buiten die bloedskuld wat hy en sy bendebroers steeds in die arena betaal.
Die tweede titel in die gewilde Branderjaer-sage. Malherbe Albertyn, oftewel Vuur, beplan om sy somer in Kransbos te spandeer om die magiese Ylwoud te vind. Desperaat op soek na die waarheid, na iets buiten die bloedskuld wat hy en sy bendebroers steeds in die arena betaal. Desperaatheid dryf ook vir Mieke om te waag om haar drome na te jaag. Saam ontdek hulle baie meer as waarop hulle gebargain het. Is Ylwoud die antwoord op Malherbe se suster se verdwyning?
Products specifications
ISBN13 9780798182829
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Contributor By (author) Joha van Dyk
Publication Date 2022-06-20
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 352
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}