Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Vry om Lief te Hê

Vry om Lief te Hê

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9781776352418
R 95,00
R 80,75
Is liefde genoeg om werklik te kan vergewe? Lara bevind haar in ’n penarie toe Thailand se grense skielik sluit weens die pandemie. Nie net sit sy gestrand in ’n vreemde land na haar vakansie nie, haar finansies is ook in ’n beroerde toestand en sy moet dringend ’n uitkoms vind om te oorleef.
Is liefde genoeg om werklik te kan vergewe? Lara bevind haar in ’n penarie toe Thailand se grense skielik sluit weens die pandemie. Nie net sit sy gestrand in ’n vreemde land na haar vakansie nie, haar finansies is ook in ’n beroerde toestand en sy moet dringend ’n uitkoms vind om te oorleef. Teagan ontmoet vir Lara wanneer sy as vrywilliger in die oerwoud noord van Chiang Mai gaan werk.

Hy ontferm hom oor haar, maar alles is nie soos dit op die oog af lyk nie. Toe Lara die waarheid oor Teagen uitvind, stort haar wêreld in duie. Sy het dan juis so gesukkel om hom te vertrou. Is liefde genoeg of is die prys vir vergiffenis te hoog?
Products specifications
ISBN13 9781776352418
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Alma Carstens
Publication Date 2022-06-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 170 X 107 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}