Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Vreemde Vis

Vreemde Vis

Publisher : Pilgrim Publications
SKU: 9780620993951
R 250,00
R 212,50
Vreemde Vis. Die storie van Jono, die alleenloper-visserman, wat een dag 'n wonderwerk vang. Jono is 'n alleenloper-visserman wat met harde werk sy skuld moet terugbetaal. Uncle Mike is 'n fabriekbaas wat worstel om kop bo water te hou.
Vreemde Vis. Die storie van Jono, die alleenloper-visserman, wat een dag 'n wonderwerk vang. Jono is 'n alleenloper-visserman wat met harde werk sy skuld moet terugbetaal. Uncle Mike is 'n fabriekbaas wat worstel om kop bo water te hou. Die Baai is 'n klein plekkie waarvan die inwoners al vir generasies op dieselfde manier hengel. En nou's daar nie meer vis nie.

Wanneer uitlanders met reuse vissersbote opdaag, steier dié eenvoudige gemeenskap onder die fratsgolwe van 'n veranderende wêreld. Hoe gaan die Baai dit oorleef? Maar die seun het 'n sonderlinge talent: hy kan die visse se gedagtes hoor.

En in die dieptes skuil 'n groot geheim, iets wat slegs Jono met sy lyn kan uitkatrol… Uit die pen van die Weskus-skrywer en akteur Milton Schorr (Tomb Raider, Resident Evil), vertaal deur Toast Coetzer (Weg!, The Buckfever Underground), en wenner van Beste Roman (SA Independent Publisher Awards).
Products specifications
ISBN13 9780620993951
Publisher Pilgrim Publications
Contributor By (author) Milton Schorr, Illustrated by Toast Coetzer
Publication Date 2022-07-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}