Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Vlis met vlerke: Gr 5

Vlis met vlerke: Gr 5

Publisher : Tafelberg Publishers Ltd
SKU: 9780624057512
R 145,00
R 116,00
Om speurder te speel, was nie deel van Andine se vakansieplanne nie. As sy geweet het van die skrikwekkende ervaring wat vir haar en haar boetie voorle het sy Jam oortuig om hulle liewer huis toe te neem. Wie sou kon raai dat haar pad met die van boewe en n sangoma sou kruis?
Om speurder te speel, was nie deel van Andine se vakansieplanne nie. As sy geweet het van die skrikwekkende ervaring wat vir hulle voorle het sy Jam oortuig om hulle liewer huis toe te neem. Wie sou kon raai dat haar pad met die van boewe en 'n sangoma sou kruis? Maar dis in hierdie buitengewone omstandighede dat Andine haar eerste tree in die grootmensweld gee: die vlissie kry vlerke. Hierdie skooluitgawe van Vlis met vlerke is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van 'n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op www.tafelberg.com.
Products specifications
ISBN13 9780624057512
Publisher Tafelberg Publishers Ltd
Contributor By (author) Annemari Coetser
Publication Date 2013-02-20
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 81
Product Dimensions (H x W x L) in mm 213 X 137 X 210
Shipping Weight (grams) 100
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}