Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Vergewe en Vergeet

Vergewe en Vergeet

Publisher : LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
SKU: 9780639606163
R 95,00
R 80,75
Die pyn het nooit heeltemal verdwyn nie Om vir Etienne te verloor, was vir Lucie baie soos om 'n ledemaat te verloor. Soos met haar arm, het die spookpyne van sy afwesigheid ook nooit heeltemal verdwyn nie. Dis hoekom sy so omver gegooi is toe hy haar kontak nadat hy van haar ongeluk gehoor het.
Die pyn het nooit heeltemal verdwyn nie Om vir Etienne te verloor, was vir Lucie baie soos om 'n ledemaat te verloor. Soos met haar arm, het die spookpyne van sy afwesigheid ook nooit heeltemal verdwyn nie. Dis hoekom sy so omver gegooi is toe hy haar kontak nadat hy van haar ongeluk gehoor het. Op die oog af het sy haar lewe hervat na die egskeiding, haar woema teruggekry, amper vergeet dat hy haar verneuk het, pret gehad, voluit gelewe. Diep in haar hart het die pyn egter nooit heeltemal verdwyn nie ... En nou wil hy terugkom. Moet sy vergewe en vergeet?
Products specifications
ISBN13 9780639606163
Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Contributor By (author) Marile Cloete
Publication Date 2021-04-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 208
Product Dimensions (H x W x L) in mm 170 X 107 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}