Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Verbode Drif

Verbode Drif

Sorry - this product is no longer available

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9781776357529
R 0,00
Sy's ? boeremeisie, hy ? Jood. ? Boerejood, ja, maar nogtans ? Jood. Vir hulle liefde is daar geen toekoms as hulle dit nie self skep nie. Terwyl hulle jonk is, dink hulle nie aan die toekoms nie, leef hulle vir die nou, glo hulle die verskille kan oorkom word. En Izak Katz, weet Elizabeth, maak altyd ? plan. Altyd. Hy, met sy lag, sy terg, die sagtheid in sy oe. Die paadjie wat aan hulle toebedeel is, is ongelyk. Soos die middelmannetjie in die drif. Hulle weet van mekaar vermy, van voorgee so
Sy's ? boeremeisie, hy ? Jood. ? Boerejood, ja, maar nogtans ? Jood. Vir hulle liefde is daar geen toekoms as hulle dit nie self skep nie. Terwyl hulle jonk is, dink hulle nie aan die toekoms nie, leef hulle vir die nou, glo hulle die verskille kan oorkom word. En Izak Katz, weet Elizabeth, maak altyd ? plan. Altyd. Hy, met sy lag, sy terg, die sagtheid in sy oe. Die paadjie wat aan hulle toebedeel is, is ongelyk. Soos die middelmannetjie in die drif. Hulle weet van mekaar vermy, van voorgee sodat niemand iets vermoed nie. Van wag. En van liefhe ... Totdat Elizabeth gedwing word om ? doodsbelofte te maak. En sy weet, sy weet, hierdie keer is dit verby, nie eers Izak sal nou meer raad he nie.
Products specifications
ISBN13 9781776357529
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Irma Joubert
Publication Date 2022-07-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 198 X 128 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}