Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Uiteindelik Verlief

Uiteindelik Verlief

Publisher : LAPA Publishers
SKU: 9780639607399
R 75,00
R 63,75
Liefde laat nie op hom wag nie ... Danika Lombaard hoort in die stad, maar sy gaan die Kersfees op haar ouers se plaas moet wees vir 'n familiefees. Danika is mooi, suksesvol en baie, baie onafhanklik. Sy wil nie 'n man he nie en klaar.
Liefde laat nie op hom wag nie ... Danika Lombaard hoort in die stad, maar sy gaan die Kersfees op haar ouers se plaas moet wees vir 'n familiefees. Danika is mooi, suksesvol en baie, baie onafhanklik. Sy wil nie 'n man he nie en klaar. Maar sy is ook die oudste van vier dogters en haar ma speel al vir jare paartjieknoper. Op die plaas loop sy vir Bismarck Lombaard raak, oftewel Meneer Ongeskik. Die sexy boer met dieselfde van en haar ouers se buurman. Die een sonder familie. Die een wat haar lelik genoem het. En die een wat haar hart aan die klop kry. Vir hierdie man moet sy ligloop. Hy dra haar tasse, hy skink vir haar wyn en sy hande rus gereeld op haar lyf. Dis asof haar ma se droom van 'n kerel vir Danika waar geword het. Sonder haar medewete.
Products specifications
ISBN13 9780639607399
Publisher LAPA Publishers
Contributor By (author) Dina Botha
Publication Date 2021-08-21
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}