Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Tweegevreet

Tweegevreet

Publisher : Kwela Books
SKU: 9780795709692
R 290,00
R 232,00
In Julie 1905 kry Siegfried Bock van die Kaiserliche Landespolizei te kampe met 'n plaaslike boer se grudood, spoke uit sy verlede en 'n Berlynse besoeker wat 'n dodelike wrok koester. Hy worstel met Duits-Suidwes-Afrika se onstuimige politiek en ongenaakbare natuur. Hy moet dit alles, asook strominge in sy eie gemoed, te bowe kom.
In Julie 1905 kry Siegfried Bock van die Kaiserliche Landespolizei te kampe met 'n plaaslike boer se grudood, spoke uit sy verlede en 'n Berlynse besoeker wat 'n dodelike wrok koester. Hy worstel met Duits-Suidwes-Afrika se onstuimige politiek en ongenaakbare natuur. As hy geregtigheid wil laat seëvier, moet hy dít, asook strominge in sy eie gemoed, te bowe kom. Tweegevreet bied, soos sy voorganger Die vertes in, spanning én stof tot nadenke.
Products specifications
ISBN13 9780795709692
Publisher Kwela Books
Contributor Zirk Van Den Berg
Publication Date 2020-07-13
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 288
Product Dimensions (H x W x L) in mm 234 X 152 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}