Dawid Visser en Charlie Baker het saam grootgeword. Hulle was beste vriende vandat hulle sesjaar oud is en onafskeidbaar. Die dag voor Dawid op die trein moet klim vir Nasionale Diensplig, konfronteer Charlie hom egter met 'n erkenning wat Dawid ontstel en beide van hulle onseker en verward laat.
Dan gebeur daar iets verskrikliks met Charlie gedurende sy eerste jaar op universiteit wat hulle albei dwing om hulle vriendskap en gevoelens in heroenskou te neem.
Products specifications
ISBN13
|
9781776401697
|
Publisher
|
Minimal Press
|
Contributor
|
By (author) Steenkamp Boëtgger
|
Publication Date
|
2022-06-01
|
Language
|
Afrikaans
|
Format
|
Paperback / softback
|
Pages
|
235
|
Product Dimensions (H x W x L) in mm
|
230 X 150 X 210
|
Shipping Weight (grams)
|
500
|