Leer speel-speel saam met Tippie die olifant! Leer my doen bevat ? aantal praktiese aktiwiteite vir kinders tussen die ouderdomme van 4 en 6 jaar. Hierdie prettige, interaktiewe reeks sal jou kind laat teken, inkleur, knip, plak en leer. Leer my doen is ontwikkel deur ? spraakterapeut en arbeidsterapeut en fokus op fyn motoriese, taal-, konseptuele en perseptuele vaardighede wat u kind sal help om die basiese vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir latere akademiese leer en ontwikkeling.
Products specifications
ISBN13
|
9781776355419
|
Publisher
|
LAPA Publishers
|
Contributor
|
By (author) José Palmer, By (author) Reinette Lombard
|
Publication Date
|
2022-03-01
|
Language
|
Afrikaans
|
Format
|
Paperback / softback
|
Pages
|
0
|
Product Dimensions (H x W x L) in mm
|
297 X 210 X 210
|
Shipping Weight (grams)
|
500
|