Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Tien Voor Een

Tien Voor Een

Publisher : Protea Boekhuis
SKU: 9781485313328
R 325,00
R 276,25
Dis die verhaal van ’n veertigjarige vrou se bestekopname van haar lewe. Sy is morbied obees en kos speel ’n baie belangrike rol. Dis in die vorm van dagboekinskrywings, sms’e en e-posse. Dit bied ’n kykie in die psige van ’n eetverslaafde; iets waarmee baie lesers sal kan identifiseer.
Dis die verhaal van ’n veertigjarige vrou se bestekopname van haar lewe. Sy is morbied obees en kos speel ’n baie belangrike rol. Dis in die vorm van dagboekinskrywings, sms’e en e-posse. Dit bied ’n kykie in die psige van ’n eetverslaafde; iets waarmee baie lesers sal kan identifiseer. Dis ook ’n liefdesverhaal (wat in die verlede afspeel), d.m.v. sms’e en e-posse en derdens volg die leser die broodkrummels na die jeugtrauma wat haar gedefinieer het.

Hierdie is ’n roman wat jou verbeelding beetpak en nie maklik laat gaan nie. Omdat dit in kleinerige brokke aangebied word, omdat dit soveel donker humor bevat en ontdaan is van selfbejammering, omdat die taal so lewendig is, is dit toeganklik sowel as … wel, gewigtig.
Products specifications
ISBN13 9781485313328
Publisher Protea Boekhuis
Contributor By (author) Adele Vorster
Publication Date 2022-06-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 280
Product Dimensions (H x W x L) in mm 213 X 137 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}