Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Suidooster Kombuis

Suidooster Kombuis

Publisher : Human & Rousseau (Pty) Ltd
SKU: 9780798179126
R 280,00
R 224,00
kykNET se geliefde sepie SuidOoster vertel die storie van die mense van Suidooster, 'n winkelsentrum in die Kaapse voorstad Ruiterbosch. Derduisende kykers word daagliks meegevoer deur die families se vreugdes en vetes, intriges en onderstrome.

kykNET se geliefde sepie SuidOoster vertel die storie van die mense van Suidooster, 'n winkelsentrum in die Kaapse voorstad Ruiterbosch. Derduisende kykers word daagliks meegevoer deur die families se vreugdes en vetes, intriges en onderstrome. Vir hulle is die mense van Suidooster soos ou bekendes van wie hulle alles wil weet, tot wat hulle sepie-familie eet. In Suidooster kombuis wys Mrs J, Mymoena en Stefan wat kook in hul kospotte!

Products specifications
ISBN13 9780798179126
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Contributor Errieda Du Toit
Publication Date 2019-09-15
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 160
Product Dimensions (H x W x L) in mm 250 X 200 X 210
Shipping Weight (grams) 500
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description

}