Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Storieman omnibus 5

Storieman omnibus 5

Publisher : Human & Rousseau (Pty) Ltd
SKU: 9780798159920
R 220,00
R 176,00
Hierdie omnibus-uitgawe is ’n versameling van die gewildste verhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD’s in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister! By die huis, of in die motor ... Storieman is daar!
Hierdie omnibus-uitgawe is ’n versameling van die gewildste verhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD’s in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister! By die huis, of in die motor ... Storieman is daar! In hierdie uitgawe verskyn gunstelinge soos “Wikus te Goede”, “Die astrante snyertjie”, “Die standvastige bliksoldaatjie” en “Die keiser se nuwe klere.” Kom lag lekker saam met stories soos “Liewe Heksie en die Koekoekie” en “Spokie van Boosgelegen” en word betower deur sprokies soos “Elf wilde swane”, “Die tonteldoos” en “Die Groen Jonkvrou van die meer”.
Products specifications
ISBN13 9780798159920
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Contributor By (author) Leon Rousseau
Publication Date 2013-10-20
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 80
Product Dimensions (H x W x L) in mm 280 X 215 X 210
Shipping Weight (grams) 375
Write your own review Close Review Form
  • Only registered users can write reviews
*
*
Bad
Excellent
*
*
*
*
Description
Hierdie omnibus-uitgawe is ’n versameling van die gewildste verhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD’s in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister! By die huis, of in die motor ... Storieman is daar! In hierdie uitgawe verskyn gunstelinge soos “Wikus te Goede”, “Die astrante snyertjie”, “Die standvastige bliksoldaatjie” en “Die keiser se nuwe klere.” Kom lag lekker saam met stories soos “Liewe Heksie en die Koekoekie” en “Spokie van Boosgelegen” en word betower deur sprokies soos “Elf wilde swane”, “Die tonteldoos” en “Die Groen Jonkvrou van die meer”.
Products specifications
ISBN13 9780798159920
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Contributor By (author) Leon Rousseau
Publication Date 2013-10-20
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 80
Product Dimensions (H x W x L) in mm 280 X 215 X 210
Shipping Weight (grams) 375
Customers who bought this item also bought

Storieman omnibus 6

Nog ’n fantastiese Storieman omnibus is hier! In hierdie uitgawe lees ons weer van Timmertak en Abigael die spinnekop se avonture. Daar is ook gunsteling-stories soos “Simon se kanaal”, “Die laaste vlentertjie reenboog”, “Oom Stoffel eet by ’n towenaar”, “Die parasol” en “Die vriendelike beer”.
R 176,00 R 220,00

Storieman 2

Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is 'n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feeverhale uit die bekende Storieman-reeks.
R 176,00 R 220,00

Storieman omnibus 1

Storieman omnibus 3

Storieman Omnibus 1 en Omnibus 2 wat in 2012 verskyn het, was ongetwyfeld 'n reusesukses. Nou volg ook 'n derde omnibus, met nog gewilde verhale waarvoor elke Storieman-aanhanger reeds angstig wag!
R 176,00 R 220,00
}